Die visie van die Pinkster Protestante Kerk (PPK) Horison "Huis van Restourasie" is en bly steeds om as ‘n effektiewe, sielewennende en Geesvervulde kerk uitvoering te gee aan die Groot Opdrag wat aan die kerk van Christus toevertrou is, naamlik om te gaan en die evangelie van Christus aan die hele wêreld te verkondig.
Om uitvoering aan die visie te gee is dit nodig dat die kerk as organisasie so effektief as moontlik instrumenteel sal ontwikkel ten einde ‘n daadwerklike bydrae te kan lewer in die uitbouing van die koninkryk van God.
JAMii Business Forum Roodepoort Gauteng
info@jamii.co.za
062 725 7023 View Profile
Visits: 344
About Us