AGS Lofdal is 'n gemeente in Gezina in Pretoria en groep lewe is Lofdal se primêre versorgings metode. Lofdal is `n ideale plek vir die hele gesin om saam met medegelowiges geestelik en sosiaal te kan verkeer. Deur in te sakel by een van die groepe, word jy deel van ‘n groep mense wat vir jou omgee, na jou omsien en vir jou bid. Dit is ook die plek waar ons verantwoordelikheid neem vir mekaar. Daar groei ‘n mens ook in bediening en word jou talente en gawes ontwikkel.
Deur in te skakel en deel te word van `n Bedieningsgroep word jy deel van die Lofdal Familie, waar ons omgee vir mekaar. Deur betrokke te wees leer `n mens om verantwoordelikheid te neem vir mekaar en deel te wees van die Liggaam van Christus. Dit is `n manier om Geestelik te groei en om jou talente en gawes te ontwikkel en te gebruik in God se Koninkryk.
Die Gebedsbediening sorg dat daar genoegsame gebedsgeleenthede en gebedsondersteuning is. Die Gebedsgroepe kom op verskillende dae en tye bymekaar. Enige een is welkom om deel te word van `n gebedsgroep. Daar is `n Gebedsboek beskikbaar by die Kerkkantoor of by ontvangs in die kerk waar gebedsversoeke ingeskryf kan word.
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
trechia.arlow@doxadeo.org
012 362 1396 View Profile
JAMii Business Forum The Moot Pretoria
info@jamii.co.za
062 725 7023 View Profile
Visits: 1119
About Us
AFM-AGS Lofdal (Gezina)