Strooidak Wine main banner image

Strooidak Wine

Paarl, Western Cape

Wine Producer

163 Main Road
Paarl
Drakenstein, Cape Winelands
Western Cape
7646
Contact Number
021 872 4396
Contact Number
021 863 2327
Email
[email protected]
Website
https://www.strooidak.co.za/wyn

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Die Strooidakkerk besit 'n 1 ha porsie grond tussen die twee pastorieë oorkant die kerk. In 1998 het Strooidak besluit om wingerd op die oop stuk grond te plant en wyn te maak. Die doel van die wyn is om die inkomste te genereer vir die jeugbediening, sendingaksies en ook instandhouding van die kerk se geboue. Die Cabernet Sauvignon wingerd word deur gemeentelede bestuur en die wyn word ook deur 'n gemeente lid gemaak. In 2005 is die eerste druiwe ge-oes en die wyn gebotteleer. Strooidak Wyn spog met trots dat die 2017 Cabernet Sauvignon by die 2019 Veritas toekennings 'n silver medalje verower het.
Die wyn word nie verkoop nie, maar donasies kan gemaak word in ruil vir 'n bottel wyn.
Die 2017 Oesjaar (Silwer Veritas) is beskikbaar by die kerkkantoor.
Vir meer inligting kontak Attie by [email protected]

The Strooidakkerk (Thatched Roof Church) was consecrated in 1805 in Paarl and is the oldest building still currently used for devotions by the Dutch Reformed Church in the country. In the vicarage garden is one hectare of Cabernet Sauvignon, the congregation prevailing on different local winemakers to vinify the grapes for them from year to year. Very little is known about the production of Strooidak. Being an ultimate vins de garage wine, one of South Africa's leading winemakers is producing it from a single vinyard of two ha on the Church property.

Oenology: After destemming and pressing, the wine is fermented for a few days in new barrels. The best batches were then selected to be put into French and American oak barrels, where malolactic fermentation took place. The wine was aged in these barrels for a further 18 months.
Winemaker's Notes: This is a full-bodied wine with rich vanillin, raspberry, black cherry and hints of leather on the nose. It has very smooth tannins and lingers on the palate.

The 2015 is a charming wine with notes of cherries, plum and earth with an attractive herbal overlay. It’s medium bodied with fresh acidity and tannins which are soft in the best sense. It comes across as gently savoury and unforced.
Food Suggestions: This wine will pair well with hearty meat dishes like Oxtail or Osso Buco. Also, try it with lamb chops rubbed with rosemary and toasted cumin accompanied by cauliflower mash and a red wine jus.

Strooidak besit 'n 1 ha porsie grond tussen die twee pastorieë oorkant die kerk. In 1998 het Strooidak besluit om wingerd op die oop stuk grond te plant en wyn te maak. Die doel van die wyn is om die inkomste te genereer vir die jeugbediening, sendingaksies en ook instandhouding van die kerk se geboue. Die Cabernet Sauvignon wingerd word deur gemeentelede bestuur en die wyn word ook deur 'n gemeente lid gemaak. In 2005 is die eerste druiwe ge-oes en die wyn gebotteleer. Strooidak spog met trots dat die 2017 Cabernet Sauvignon by die 2019 Veritas toekennings 'n silver medalje verower het.

Die wyn word nie verkoop nie, maar donasies kan gemaak word in ruil vir 'n bottel wyn.
Die 2017 Oesjaar (Silwer Veritas) is beskikbaar by die kerkkantoor.
Vir meer inligting kontak Attie by [email protected]

Read More...

Office Hours / Kantoorure:
Monday to Friday / Maandae tot Vrydae: 08:00 - 16:30
Saturday / Saterdae: Closed

JAMii Business Forum Cape Winelands
[email protected]
065 931 3446
View Profile
NG Kerk Die Paarl (Strooidakkerk)
[email protected]
021 872 4396
View Profile
Visits: 875