NG Kerk Die Paarl (Strooidakkerk) main banner image

NG Kerk Die Paarl (Strooidakkerk)

Paarl, Western Cape

Place of Worship

163 Main Road
Paarl
Drakenstein, Cape Winelands
Western Cape
7646
Contact Number
021 872 4396
Fax Number
021 872 9370
Email
[email protected]
Website
http://www.strooidak.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

"Strooidak Kerk" can be translated as Thatched Roof Church (it has a thatch roof & no spire) and is the third oldest congregation in South Africa established in 1691. It is also the oldest Dutch Reformed church still being used for church services on a weekly basis - completed in 1805. It is also the only church making its own wine, Strooidak Cabernet Sauvignon.

NG Kerk Die Paarl (Strooidakkerk):
Aan die einde van die agtiende eeu het dit duidelik geword dat die kerkgebou nie meer doeltreffend was nie. Aan die bekende Frans-gebore ingenieur en argitek, Thibault, is toe opdrag gegee om ‘n plan vir die nuwe kerkgebou te teken. Later is van die plan van Thibault afgesien, en in 1800 het ene ManhafteKüchler ‘n nuwe plan aan die kerkraad voorgelê. Dit was aanvaar.

Die nuwe kerk sou in die vorm van ‘n Griekse kruis gebou word. Binnekant is die kerk die eenvoud self, terwyl die gewels aan die buitekant beskou word as van die mooiste in die land. Aan die westergewel is die volgende treffende Latynse spreuk aangebring : “Sol justitiae illustra nos”. (“Die Son van geregtigheid bestraal ons”.) Op 20 April 1805 het die inwyding van die nuwe kerkgebou plaasgevind.

In 1824 is die kerk van 'n solder voorsien en is twee galerye met banke in die noorder- en suidervleuels  aangebring. In die res van die kerk is daar van stoele gebruik gemaak. In 1852 is die kerk vergroot  deur die muur tussen die kerk en die konsistorie te verwyder en 'n nuwe konsistorie aan dieselfde vleuel aan te bou. In 1878 is besluit om die stoele in die kerk met banke, wat tans in gebruik is, te vervang. In pas met die dinamiese huidige gemeente, is daar in 1994 die modernste oudiovisuele apparaat geïnstalleer.

ONS VAT HANDE:
- tot eer van God drie-enig
- tot ondersteuning van mekaar
- tot 'n getuienis in die wêreld

Read More...

Office Hours / Kantoorure:
Monday to Friday / Maandae tot Vrydae: 08:00 - 16:30
Saturday / Saterdae: Closed

Service times / Dienstye:
Sunday Morning Worship / Erediens in Kerk: 09:00

Search Partners Category
Strooidak Wine Wine Producer Strooidak Wine Strooidakkerk Church wyn Cabernet Sauvignon wines
JAMii Business Forum Cape Winelands
[email protected]
065 931 3446
View Profile
Strooidak Wine
[email protected]
021 872 4396
View Profile
Visits: 1268