NG Kerk Namakwaland Springbok main banner image

NG Kerk Namakwaland Springbok

Springbok, Northern Cape

Place of Worship

2 Pieter Malan Street
Springbok
Nama Khoi, Namakwa
Northern Cape
8240
Contact Number
027 712 2311
Email
[email protected]

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

NG Kerk Namakwaland - Springbok

NG Kerk Namakwaland gemeente is geleë in SpringbokNamakwa, Noord Kaap en is die bekende Klipkerk, 'n pragtige ou granietgebou in Springbok. Die NG Kerk Namakwaland is in 1850 as die 42ste gemeente in die Nederduitse Gereformeerde Kerk gestig op die nedersetting Bowesdorp, suid van Springbok en is verskuif na Kamieskroon in 1923.

Hoewel die kern van die gemeente op die Noord-Kaapse dorp Springbok is, val die gemeente onder die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland en verleen hy sy naam aan die mees noordwestelike ring van dié Sinode wat ook die diamantmyndorp Oranjemund in Namibië ingesluit het tot dit in 2013 aan die NG Kerk in Namibië oorgedra is.

Die gemeente is die moedergemeente van die NG gemeentes in Namakwaland. Nadat die lidmaattalle op die myndorpe Nababeep en Aggeneys skerp afgeneem het sodat dié gemeentes nie meer hul eie leraar kon onderhou nie, het hul kerkraad ’n ooreenkomstig met die moedergemeente aangegaan ingevolge waarvan die predikant(e) van Namakwaland oor vir Simon van der Stel (Nababeep) en Aggeneys verantwoordelik is.

Read More...

Office Hours:
Monday to Friday: 09:00 - 13:00
Saturday: Closed
Sunday: 09:00 - 10:00

JAMii Business Forum Springbok
[email protected]
081 788 1229
View Profile
NG Kerk Boesmanland Springbok
[email protected]
027 712 2365
View Profile
Visits: 330