NG Kerk Boesmanland Springbok main banner image

NG Kerk Boesmanland Springbok

Springbok, Northern Cape

Place of Worship

4 Du Plessis Street
Springbok
Nama Khoi, Namakwa
Northern Cape
8240
Contact Number
027 712 2365
Contact Number
082 337 2161
Fax Number
086 292 8459
Email
[email protected]
Website
http://www.ngkboesmanland.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

NG Kerk Boesmanland - Springbok

NG Kerk Boesmanland is geleë in Springbok, Namakwa, Noord Kaap en ons is 'n gemeente sonder grense waar ons almal nooi om tuis te kom en hulle roeping uit te leef.

Die NG Gemeente Boesmanland is ’n gevestigde plattelandse gemeente met ±350 lidmate. Die gemeente is ongeveer 550 km vanaf Kaapstad geleë. Die gemeente is ’n inklusiewe geloofsgemeenskap wat bestaan uit drie plaas- en 11 dorpswyke. Die profiel van die gemeente wissel tussen voorskools, jeug, werkendes en afgetredenes. Ons is ’n gasvrye gemeente wat streef daarna om almal welkom en veilig te laat voel.

Die gemeente is een van verskeie kerke wat meewerk aan die koms van die koninkryk van God in die gemeenskap.

Call to confirm

JAMii Business Forum Springbok
[email protected]
081 788 1229
View Profile
NG Kerk Namakwaland Springbok
[email protected]
027 712 2311
View Profile
Visits: 280