Elke Vrydagaand is Hoeka Toeka-aand in Pretoria! Kom dans die naweek saam met ons in! Ons sien sommer baie uit na hierdie naweek se kuier in Pretoria! Kom geniet 'n ongelooflike Hoeka Toeka-aand saam met ons Vrydagaand.
Program: • 17:00 - 19:00: Kenmekaar Bring & Braai • Vanaf 19:00: Die dansvloer oop! Ons speel opgewekte musiek uit die 70's, 80's asook treffer moderne Afrikaanse musiek. ‘n Perfekte kombinasie: Kuier lekker saam met ou vriende en leer nuwe mense ken in 'n ontspanne, gesellige atmosfeer.
Wat om te bring: As jy wil braai, bring asseblief jou eie vleis, drankies, borde en eetgerei saam. Ons voorsien: Vuur, braaitange, broodjies, slaai, ys en koffie. Koeldrank en water is te koop.
Dress Code: Geen! - Kom eenvoudig soos jy is, waarin jy gemaklik voel.
Besonderhede: • Waar: Round Table Community Centre, 26ste Straat 19, Menlopark. • Koste: R100 per persoon by die deur. • Vroeë Voordeel: Betaal teen Donderdagaand via EFT en kry toegang vir slegs R80! (Bespaar R20) • RSVP: Laat weet vir Jacoba Calitz by 076 527 5720
Kom kuier, braai en dans lekker saam! Ons kan NIE wag om jou daar te verwelkom nie!
Volg ons op drie eenvoudige maniere: 1. Word lid van ons Facebook-groep: Vir foto's, gesprekke, uitnodigings en allerlei. 2. Teken in op ons YouTube-kanaal: Kry 'n melding elke keer as 'n nuwe video of foto geplaas word. 3. Sluit aan by ons Whatsapp groep: Bly op hoogte van spesiale geleenthede.
JAMii Business Forum Pretoria East (Tshwane)
info@jamii.co.za
062 725 7023 View Profile
Visits: 386
About Us